Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Groot hardeband met stofomslag en plastiese beskerming
Eerste uitgawe
Baie goeie toestand behalwe dele wear vorige eienaar in potlood onderstreep het (sien foto)
Boerewysheid is n boeiende ontleding van die tradisionele opvattings en gelowe van die Afrikaanse volksmens. Die boek ondersoek hoe volkswysheid dikwels gesien as n vorm van volkswetenskap ontstaan het uit praktiese waarnemings oor mens, dier en natuur.
Die skrywers bespreek n verskeidenheid temas:
Weervoorspellings en waterwysheid
Volksgeneeskunde en Christelike invloede
Geloof in elementêre geeste (vuur, lug, water, aarde)
Voorbodes, spookstories en towery
Gebruike rondom geboorte, doop, hofmaak, huwelik en begrafnis
Hierdie werk bied n unieke blik op die onderkultuur van die Afrikaner, en dokumenteer gebruike wat dikwels vergete is, maar steeds in ons kollektiewe geheue voortleef.