Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Boek nog in 'n goeie toestand - Geskenk boodskap binne - Sonder stofomslag. >>> Boerneef was die skuilnaam van Izak Wilhelmus van der Merwe. Boerneef was gebore in 1897 in die Ceres distrik (in die Koue-Bokkeveld) op die plaas BOPLAAS. Hy het op Ceres skoolgegaan en later aan die Universiteit van Kaapstad gaan studeer. Hier behaal hy sy M.A. asook B.Ed- grade. In sy vroeëre jare het hy meestal net kortverhale en prosa geskryf en het later (die laaste 10 jaar van sy lewe), begin dig.