This item has closed with no items sold
View other items offered by PTO Books and Vinyl2643

Similar products

Boerneef versamelde prosa
Secondhand
R35.00
Sketsboek, Boerneef
Secondhand
R45.00
Eugéne N. Marais- Versamelde gedigte
Secondhand
R40.00
Versamelde Gedigte - Marais, Eugene N.
Secondhand
R180.00
Boerneef: Versamelde Poësie Boerneef: Versamelde Poësie Boerneef: Versamelde Poësie Boerneef: Versamelde Poësie Boerneef: Versamelde Poësie
Boerneef: Versamelde Poësie Boerneef: Versamelde Poësie Boerneef: Versamelde Poësie Boerneef: Versamelde Poësie Boerneef: Versamelde Poësie
Closed

Boerneef: Versamelde Poësie

Secondhand 1 was available
R65.00
Shipping
R65.00 Standard shipping applies to orders under R100.00, in most areas in South Africa. R35.00 Standard shipping applies to orders over R100.00. Some areas may attract a surcharge surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
R65.00 pickup point shipping applies to orders under R100.00, in most areas in South Africa. R35.00 pickup point shipping applies to orders over R100.00. There are various locker and counter collection points across South Africa.
View locations
The seller allows collection for this item. Buyers will receive the collection address and time once the order is ready.
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 5 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Buyer protection
Get it now, pay later

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Product code
HJGC
Bob Shop ID
633717662

Toestand : Goed.

Eerste druk, Tafelberg, 1977, Hardeband met omslag in plastiek -  Poësie - 216pp. ISBN 0624010414.

" Hoewel Boerneef hom aanvanklik op die prosa toespits, slaan hy later oor na die poësie, eers met n paar gedigte in die verhalebundel Teen die helling en later met volwaardige digbundels. Sy volksverse bring vernuwing in die digkuns weens die aardsheid en moderniteit daarvan. Die musikaliteit en ritme is veral kenmerkend van sy gedigte.

Deurlopende tegnieke is die gebruik van aanhalings uit die Nederlandse Bybelvertaling en psalmberyming, die afwesigheid van interpunksie en die herhaling van reëls, veral van die insetreël of sleutelwoorde, om die gedig se eenheid te versterk. Met sy landelike beelde, vernuftige woord- en klankspel, volkse segging en gewestelike taal skryf hy gedigte wat aan die een kant aansluit by Leipoldt en die Klipwerk-gedigte van N.P. van Wyk Louw en later ook die tipe verse wat onder andere by Everwyn Wessels, Peter Blum en Adam Small voorkom, maar tog heeltemal eiesoortig in Afrikaans is.

Dis veral sy taal wat eiesoortig is aan die streek waaroor meeste van sy gedigte gaan. Hy bly weg van digterlike woorde en taalgebruik en wend hom tot die spreektaal in sy aardse vorm. Die tematiek bly, met geringe wysigings, deurgaans feitlik dieselfde deur al sy bundels, met die heimwee oor die plaaswêreld van sy jeug, die vrese en vreugdes van die onbevange en plat-op-die-aarde-mens, die spontane uiting van gevoelens, die bepeinsinge oor die verhoudings met die medemens en oor die digkuns en die krag van en spel met die woord wat deurentyd n rol speel. Sy groot liefde vir woorde blyk duidelik uit die oorspronklike titels vir sy bundels, maar ook met sy kreatiewe neologismes."   -- WIKI

Ons kombineer posgeld, so kyk gerus na ons ander items wat aangebied word.

Please Click ---> HERE <--- to see all the items PTO Books is selling.

Recently viewed

See more
Pokemon Card - Pawmo 075/198 - Scarlet & Violet Base Set
New
R6.00
28% OFF
1Pc Black For iPhone 12 Trendy And Popular Phone Case
New
R197.00 R275.00
Nat King Cole - Best Of Nat King Cole (CD)
New
R279.00
1Pc 13B 40.64cm Fashion Design Wig
New
R314.00 No bids