| Main centres: | 1-3 business days |
| Regional areas: | 3-4 business days |
| Remote areas: | 3-5 business days |
Boerseep paste -sterk seep, sagte vorm
Smeer. skrop, skoon-Natuurlike krag op die vingers
-Die bekende boerseep, nou in n sagte, smeerbare vorm! Ons
boerseep paste is gemaak van dieselfde eenvoudige, natuurlike
bestanddele maar makliker om te gebruik, reguit uit die houer.
Gebruik dit om:
Oond blinkskoon te kry
Aangepakte potte & panne te red
Vuil kolle op klere te behandel
Wasbakke, toonbanke en vlekke aan te pak
En nog vele meer...
Maklik om aan te smeer. Speel klaar met vuil.
n Eg Suid-Afrikaanse skoonmaak-held.