This item has closed 1 buyer bought 1 item
View other items offered by karooboeke1484

Similar products

Boerseun (Boer War), Chris Schoeman, 2010,  (Hard Cover, Out of Print, NEW)
Sold

Boerseun (Boer War), Chris Schoeman, 2010, (Hard Cover, Out of Print, NEW)

New 1 was available
R180.00
Shipping
R35.00 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30.00 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 3 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Buyer protection
Get it now, pay later

Product details

Condition
New
Location
South Africa
Customer ratings:
Product code
AFRICANA out of print New
Bob Shop ID
285780386

Boerseun, Chris Schoeman, 2010,  (Hard Cover, Out of Print, NEW)

 

Boerseun Boerseun is die hartroerende ware verhaal van ’n tienjarige plaasseun se traumatiese maar fassinerende ervaringe gedurende die Anglo- Boereoorlog van 1899–1902. Wanneer die Engelse Charles du Preez en sy pa in hul skuilplek in die berge op hul Oos-Vrystaatse plaas opspoor, word die twee gevange geneem en in oop steenkooltrokke na Durban weggevoer. Van daar vertrek hulle op ’n angswekkende reis aan boord die SS Aurania na die krygsgevangenekampe Umballa en Solon in Indië, waar Charles die jongste inwoner is. In Suid-Afrika word Charles se ma en die ander kinders, wat gevange geneem is terwyl hulle tydens lord Kitchener se verwoestende “verskroeide aarde”-veldtog vir die Kakies gevlug het, in die berugte Winburgkonsentrasiekamp geïnterneer. In Boerseun, wat gegrond is op Charles se herinneringe wat hy later in sy lewe op skrif gestel het asook op belangrike mondelinge en dokumentêre bronne – onder meer ’n dagboek wat Charles se ma gedurende die oorlog gehou het – word die Du Preez-gesin se oorlogservaringe nagespoor. Dit loop uit op Charles en sy pa se repatriasie na Suid-Afrika, waar die gesin herenig word en terugkeer na hul plaas wat in puin lê en waar hulle ’n nuwe begin moet maak. Hierdie boeiende, aangrypende en besonder insiggewende boek is ’n waardevolle toevoeging tot die geskiedenis van die Anglo-Boereoorlog.

 

 

 

Author: Chris Schoeman

Title: Boerseun

 ISBN: 9781770221437

 Format: Hardcover

 Release Date: November 2010

 Imprint: Zebra Press » Pages: 222

 

 

Also available in English from KAROOBOEKE/KAROOBOOKS

Customer ratings: 1 ratings

Great Buy, Thanks!
03 Jul 2017