This item has closed 1 buyer bought 1 item
View other items offered by Waveren27572

Similar products

BOER-SEUN Memoires van `n Anglo-Boereoorlogseun CHRIS SCHOEMAN
Secondhand
R140.00
Engele in die vreemde - Chris Schoeman - Buitelandse vroue in die Anglo-Boereoorlog
Secondhand
R140.00
Vegter en Balling: Boereoorlog-ervarings van Veldkornet Charles von - Schoeman, Chris
New
R190.00
Ons Oorlog: 'n Familieroman uit die Anglo-Boereoorlog
Secondhand
R150.00
BOERSEUN - Memoires van `n Anglo-Boereoorlog seun - Chris Schoeman BOERSEUN - Memoires van `n Anglo-Boereoorlog seun - Chris Schoeman
BOERSEUN - Memoires van `n Anglo-Boereoorlog seun - Chris Schoeman BOERSEUN - Memoires van `n Anglo-Boereoorlog seun - Chris Schoeman
Sold

BOERSEUN - Memoires van `n Anglo-Boereoorlog seun - Chris Schoeman

Secondhand 1 was available
R180.00
Shipping
R35.00 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30.00 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 12 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Buyer protection
Get it now, pay later

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Bob Shop ID
609503115

2010 eerste uitgawe hardeband baie mooi. Boerseun is die hartroerende ware verhaal van 'n tienjarige plaasseun se traumatiese maar fassinerende ervaringe gedurende die Anglo- Boereoorlog van 1899-1902.Wanneer die Engelse Charles du Preez en sy pa in hul skuilplek in die berge op hul Oos-Vrystaatse plaas opspoor, word die twee gevange geneem en in oop steenkooltrokke na Durban weggevoer. Van daar vertrek hulle op n angswekkende reis aan boord die SS Aurania na die krygsgevangenekampe Umballa en Solon in Indie, waar Charles die jongste inwoner is. In Suid-Afrika word Charles se ma en die ander kinders, wat gevange geneem is terwyl hulle tydens lord Kitchener se verwoestende verskroeide aarde-veldtog vir die Kakies gevlug het, in die berugte Winburgkonsentrasiekamp geinterneer. In Boerseun, wat gegrond is op Charles se herinneringe wat hy later in sy lewe op skrif gestel het asook op belangrike mondelinge en dokument- re bronne - onder meer n dagboek wat Charles se ma gedurende die oorlog gehou het - word die Du Preez-gesin se oorlogservaringe nagespoor. Dit loop uit op Charles en sy pa se repatriasie na Suid-Afrika, waar die gesin herenig word en terugkeer na hul plaas wat in puin le en waar hulle n nuwe begin moet maak.Hierdie boeiende, aangrypende en besonder insiggewende boek is n waardevolle toevoeging tot die geskiedenis van die Anglo-Boereoorlog.

Recently viewed

See more
CALMAG COMPLEX 60 TABLETS NATIVA
New
R260.89
TFT LCD Screen for LG K22 LMK200Z, LMK200E, LMK200B, LM-K200 with Digitizer Full Assembly(Black)
New
R429.38
Davidson Bros. POSTCARD - The Cobblers Wax
Secondhand
R12.00
Hubbe Cookie Cutter - Monster 1
New
R129.00