This auction has been won.
View other items offered by Bokmakierie20116
Leading
MJ1953ST42 1 × R120.00
20 Apr 10:13

Similar products

Witnesses to War: Personal Documents of the Anglo-Boer War (Karel Schoeman)
New
R250.00
Boer Boy - Memoirs Of An Anglo-Boer War Youth - Chris Schoeman FIRST EDITION 2010
Secondhand
R400.00
HERINNERINGE van MAGDALENA ELIZABETH vd WALT TYDENS die ANGLO BOEREOORLOG 1899 tot 1902 **Signed**
Secondhand
R150.00
DIE ANGLO-BOEREOORLOG 1899-1902: `N OORSIG VAN DIE MILITERE VERLOOP VAN DIE STRYD deur ANDRE WESSELS
Secondhand
R170.00
BOERSEUN. Memoires van 'n Anglo-Boereoorlogseun. Chris Schoeman
Sold

BOERSEUN. Memoires van 'n Anglo-Boereoorlogseun. Chris Schoeman

Secondhand 1 was available
R10.00 minimum increment
R120.00
Shipping
R35.00 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30.00 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
The seller allows collection for this item. Buyers will receive the collection address and time once the order is ready.
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 4 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Buyer protection

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Customer ratings:
Bob Shop ID
182342114

Zebra. 2010, 1ste druk. Hardeband met stofomslag; 222 bladsye. Baie goeie toestand; soos nuut. Minder as 1kg.

Boerseun is die hartroerende ware verhaal van 'n tienjarige plaasseun se traumatiese maar fassinerende ervaringe gedurende die Anglo-Boereoorlog van 1899--1902. Wanneer die Engelse Charles du Preez en sy pa in hul skuilplek in die berge op hul Oos-Vrystaatse plaas opspoor, word hulle gevange geneem en in oop steenkooltrokke na Durban weggevoer. Van daar vertrek hulle op 'n veeleisende seereis na die krygsgevangenekampe Umballa en Solon in Indie, waar Charles die jongste inwoner is. Charles se ma en die ander kinders word intussen tydens hul desperate vlug vir die Kakies gedurende lord Kitchener se "verskroeide aarde" - veldtog gevange geneem en na die berugte Winburg-konsentrasiekamp gestuur. In Boerseun, wat gegrond is op Charles se herinneringe wat hy later in sy lewe op skrif gestel het asook op belangrike mondelinge en dokumentere bronne -- onder meer 'n dagboek wat Charles se ma gedurende die oorlog gehou het -- word die Du Preez-gesin se oorlogservaringe nagespoor. Dit loop uit op Charles en sy pa se repatriasie na Suid-Afrika, waar die gesin herenig word en terugkeer na hul plaas wat in puin le en waar hulle 'n nuwe begin moet maak.

Recently viewed

See more
Boot Lace Terminal Csa=0.3mm2 Blue Cl=8 Tl=12 Evn0308
New
R1.14
12% OFF
Spider Peat Bedding 10L Size Bag
New
R189.00 R215.00
Aluminium fresh water fish landing net
Secondhand
R640.00
63% OFF
1Ps Transparent For Samsung Galaxy A03 Phone Cases
New
R336.00 R916.00

Customer ratings: 1 ratings

Pieter & Heidi - baie dankie vir jul puik diens, hulp en vriendelikheid : jul sal weer van my hoor !!
04 May 2015