Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
BOERSEUN
Memoires van 'n Anglo-Boereoorlogseun. Deur Chris Schoeman
"Boerseun is die hartroerende ware verhaal van 'n tienjarige plaasseun se traumatiese maar fassinerende ervaringe gedurende die Anglo-Boereoorlog van 1899-1902."
Gegrond op Charles Du Preez se herinneringe wat hy later in sy lewe op skrif gestel het, asook belangrike mondelinge en dokumentere bronne - onder meer 'n dagboek wat Charles se ma gedurende die oorlog gehou het - word die Du Preez gesin se oorlogservaringe nagespoor.
Hardeblad met stofjas, Zebra Press 2011, 222 bladsye, mer verskeie w/s fotos.
Posgeld: R68.00 S.AP.O. of R110.00 Postnet