This item has closed with no items sold
View the relisted Item
View the relisted Item
View other items offered by Waveren25427

Similar products

Die orkes en sy instrumente deur Valerie Roux
R40
R30 shipping
Groot Meesters Picasso en sy Tyd by Terry Measham
R200
R30 shipping
48% OFF
n Lewe van sy eie, die biografie van Volksblad - S. L. Barnard
R160 R310
NIKS IS IN SY TYD GESLUIT SECONDHAND - CONRADIE,P
R80
Boertjie: n stappie deur sy lewe, sy gedagtes, sy tyd / Hannes Deetlefs
Boertjie: n stappie deur sy lewe, sy gedagtes, sy tyd / Hannes Deetlefs

Boertjie: n stappie deur sy lewe, sy gedagtes, sy tyd / Hannes Deetlefs

Secondhand
R110.00
Closed 17 Jun 24 21:01
Shipping
Standard courier shipping from R30
R30 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
Ready to ship in
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 15 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Get it now, pay later
Buyer Protection

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Bob Shop ID
615594937

2016 sagteband met 445 bladsye nuut en ongelees. SWA, Namibia.

Hannes Deetlefs en sy vrou Annemarie, wat in Switserland woon, se boek Boertjie is n dieper kykie na die mense van Suidwes, maar meer spesifiek oor sy ouers, Hermann en Elisabeth Deetlefts. Hermann was destyds die beste matrikulant in sy jaar. Maar, hy het, kort nadat hy matriek geskryf het as stoker op die treine gewerk waar hy ook groot opspraak verwek het nadat hy as die eerste skolier wat n beurs verwerf het, toegeken is.

Hannes op sy beurt het weer staaltjies uit die verlede en interessante inligting wat hy tydens die navorsing van sy boek gekry het, vertel. My pa het noukeuring dagboek gehou van sy lewens ervarings, sy hartseer, swaarkry en vreugde toe hy sy vrou Elisabeth ontmoet het, en natuurlik ook oor die geboorte van hul kinders. Sy bynaam was Boertjie vandaar die naam van die boek. Die feite en daarmee ook die seleksie van temas en gebeure is so noukeuring as moontlik aangeteken soos verkry uit talle dagboeke, briewe en fotos van my ouers.

Groot moeite is gedoen om so korrek as moontlik die gebeurtenisse, die emosies, die vrees en verwardheid van daardie moeilike tye weer te gee. Natuurlik is daar altyd twee of selfs meer weergawes van hierdie historiese werklikhede soos die wetenskaplike neutrale en die polities gekleurde. Daar is gepoog om die neutrale feite te gebruik, en ook wanneer die neutrale feite die een of ander party nie gepas het nie. Baie dinge stem nie meer met die moderne sienings van vadag ooreen nie, maar dis is juis waaroor die gaan. Die minirokkie en nog meer die skandalige bikini was destyds groot nuus, vandag nie. ook is dit n feit dat nie alle bewerings geboekstaaf kan word nie, verduidelik Hannes.

Terwyl die Deetlefs-egpaar in Suidwes gebly het hulle besluit om n dogtertjie aan te neem aangesien hulle nie kinders van hul eie kon hê nie. Soos die tyd aanstap het haar velletjie egter donkerder geword en haar haartjies het al hoe meer begin krul. Die maatskaplike werkers het gemeen dat dit n fout is en dat ons die baba moet omruil vir n wit kind. n Griekse tragedie het om afgespeel en ons het besluit om Switserland toe te verhuis. Maar daar het dinge ook nie glad verloop nie.

 

 

 

More from this seller

View all
R30 shipping
The Lily of Killarney - an opera in three acts by Julius Benedict.
R145
R30 shipping
Net Voor die Droogte my Breek, `n Reis na Stories van Gister - Anoeschka von Meck
R135
R30 shipping
Die stryd tussen Boer en Brit - Van Schoor
R240
R30 shipping
Agatha Christie Crime Collection
R100