R35.00 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30.00 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable. Check my rate
The seller allows collection for this item. Buyers will receive the collection address and time once the order is ready.
The seller has indicated that they will usually have this item
ready to ship within 3 business days.
Shipping time depends on your delivery address.
The most accurate delivery time will be calculated at checkout,
but in general, the following shipping times apply:
Hardeband met roomkleurige buiteblaaie. Binding is stewig en die binneblaaie is merkwaadig vry van verbruining. Eerste uitgawe 1948 deur J.L. van Schaik Beperk, Pretoria met 32 bladsye en s/w illustrasies. Die buiteblaaie het rakskaafmerke en op die voorblad is 'n klein skaafmerk langs die titel. Die agterblad het aan die bokant en aan die rugkant 'n donkerder skakering. Die hoeke is effe sag. Aan die boonste hoeke van bl. 13 en 15 is klein vlekke. In versvorm word die verhaal van Boesman Baasman en sy vriende vertel. Die algemene toestand van die 70 jare oue boek is goed. 'n Skaars boek. Geen oorsese versending.