This auction has closed with no winners.
View other items offered by Human01942

Similar products

n Bloemlesing van Nederlandse Verhale Saamgestel en toegelig-H vd M Scholtz bygestaan-FV Lategan
R250.00
53% OFF
Sketse van Vreugde en Leed - Gebbina Dekker
R250.00 R530.00
KAROO KOMBUIS, ONTHOUKOS EN ONVERTELDE VERHALE UIT DIE HARTLAND
R480.00
Baas en Kneg en ander Verhale van Liof Tolstoi - Gustav Preller (Vertaler)
R310.00
Boesmanlandse sketse en verhale - E. de Roubaix (1928) Boesmanlandse sketse en verhale - E. de Roubaix (1928) Boesmanlandse sketse en verhale - E. de Roubaix (1928) Boesmanlandse sketse en verhale - E. de Roubaix (1928)
Boesmanlandse sketse en verhale - E. de Roubaix (1928) Boesmanlandse sketse en verhale - E. de Roubaix (1928) Boesmanlandse sketse en verhale - E. de Roubaix (1928) Boesmanlandse sketse en verhale - E. de Roubaix (1928)
Closed

Boesmanlandse sketse en verhale - E. de Roubaix (1928)

1 was available / secondhand
R10.00 minimum increment
R280.00
Shipping
R35.00 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30.00 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 3 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Buyer protection

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Bob Shop ID
635821623

E. de Roubaix (*10 November 1880, Nieuwoudtville 31 Oktober 1944, Nieuwoudtville) was n Afrikaanse skrywer van verhale oor die Boesmanland.


Sy sketse en verhale wat in tydskrifte verskyn word eindelik saamgebundel in drie bundels, naamlik Boesmanlandse sketse en verhale, Uit Boesmanland en Giel Ool en ander verhale uit Boesmanland. Sy debuutboek word vir twee opeenvolgende jare voorgeskryf as literatuur vir die matriek eindeksamen. Die gewoontes van die Boesmanlanders en hul avonture op lang trektogte is die deurlopende tema van sy verhale. Die verhale speel af in die troostelose landskap met sy eindelose sandvlaktes, waar in n droë jaargety net die dwergagtige blomkoolbossie in die woestynstreke groei. Die Boesmanlander moes dus gereeld trek om weiding en kos vir sy skape te kry. Langs die trekpad word mense gebore en langs die trekpad word hulle begrawe, sommer in n doodkis haastig inmekaar getimmer uit n negosiekas. Met n treffende eenvoud gee De Roubaix die werklikhede van hierdie harde swerwersbestaan weer. Die verhale is verdienstelik in hulle eenvoud en het ook besondere kultuur-histories waarde. Dit voer die leser mee na hoe die mense gelewe het in n weinig bekende streek van die land.


 


Please check my other listings as I gladly combine items: https://www.bobshop.co.za/seller/1431565/Human01

Recently viewed

See more
Black Sash Magazine
R200.00
Hotwheels
R25.00
Rugby Signature - Springbok Nr519 Wynand Claassens
R30.00 No bids
Halo 3 (Xbox 360)
R150.00