Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Gideon Retief von Wielligh (1859 - 1932) is bekend in letter- en volkskundige kringe vir sy optekening van |Xam vertellings, wat in Afrikaans gepubliseer is in vier volumes onder die titel Boesmanstories (1919 - 1921). As landmeter het hy ver deur die destydse Boesmanland gereis, nou bekend as die Noord-Kaap, in besonder die streek tussen die Oranje/Gariep rivier en Calvinia. Dit het hom in noue aanraking gebring met die San Boesmans, wat aan hom hulle stories vertel het.
Nuwe sagteband.
Uitgewer : !Khwa ttu & Mantis Books
Heruitgawe, 2017 (oorspronklik 1919 en 1920)
Taal : Afrikaans
Sagteband : 164 bladsye
Afmetings : 240 x 170 x 12 mm (L x B x D)
Item Massa: 0.27 kg
Toestand: Nuut