This item has closed 1 buyer bought 1 item
View other items offered by The Book Traders5123

Similar products

RATWERKE VAN DIE MENSLIKE SIEL - OOR VOLWASSENHEID EN LEWENSVAARDIGHEDE - DANIEL LOUW
R80.00
Staatsopvattings van die Voortrekkers en die Boere
R90.00
Boetman is die bliksem in - Fourie, Pieter
R210.00
Die dood en die sin van die lewe - Anton van Niekerk
R75.00
Boetman en die swanesang van die verligtes - Chris Louw
Sold

Boetman en die swanesang van die verligtes - Chris Louw

1 was available / secondhand
R95.00
Shipping
R65.00 Standard shipping applies to orders under R100.00, in most areas in South Africa. R35.00 Standard shipping applies to orders over R100.00. Some areas may attract a surcharge surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 3 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Buyer protection
Get it now, pay later

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Customer ratings:
Product code
BT836
Bob Shop ID
218816858

 Boetman en die swanesang van die verligtes - Chris Louw - Human & Rousseau - 2001 - Sagteband in byna nuwe toestand.

 

 

‘n Tweede uitgawe  van die skreiende lewensverhaal van Chris Louw en sy analise van hoe hy en sy generasie verkul is deur die apartheidsleiers. 
Chris Louw, gewese SAUK radioredakteur en gereelde bydraer tot Beeld en Rapport, het in Desember sy eie lewe geneem. Dit het tot voorbladberigte en grootskaalse debatte in die media gelei. Louw was ‘n opspraakwekkende openbare figuur en kommentator wat niemand koud gelaat het nie. Sommige het hom beskou as die beste Afrikaanse joernalis vandag.


Hy was destyds deel van die groep Suid-Afrikaners wat die ANC, tóé nog verban, in Dakar ontmoet het. Hy het ook geskryf vir die Mail & Guardian, Farmers' Weekly, Vaderland en Oggendblad.

“Chris Louw, who has died at the age of 56, was an Afrikaans journalist who sparked one of the hottest and most heartfelt debates in contemporary Afrikaner history.”

-The SUNDAY TIMES


“Chris Louw was besig om so ikonies te word soos Orwell nadat Animal Farm en 1984 gepubliseer is. Hy was sekerlik die beste Afrikaanse koerantman van sy generasie.”

-RAPPORT

Recently viewed

See more
National Geographic May 2005 - Poison
R10.00 No bids
DVD The A-Team.
R15.00 No bids
Pu hose fitting straight stud 10mm-1/8 f
R50.22
33 Men: Inside The Miraculous Survival And Dramatic Rescue Of The Chilean Miners - Jonathan Franklin
R120.00

Customer ratings: 1 ratings

Thank you book received in good order
17 Mar 2016