Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Uitgewer: Human&Rousseau, 2001
Hierdie uitgawe: 1ste uitgawe 2001
Binding: Sagteband
Aantal bladsye: 352
Toestand: Goeie toestand, naam inskripsie op binneblad
Beskrywing: Chris Louw as "Boetman" wat sy generasie se onderdanigheid en misleiding deur die "ooms" van die apartheidsera in 'n ope brief aan dr. Willem de Klerk kritiseer. Hierdie is sy jongste boek juis oor die besware. Sien ook foto's.
Posgeld: Sien asb. "Shipping charges" hierbo vir posgeld.