Boetman En Die Swanesang Van Die Verligtes -- Chris Louw Boetman En Die Swanesang Van Die Verligtes -- Chris Louw Boetman En Die Swanesang Van Die Verligtes -- Chris Louw Boetman En Die Swanesang Van Die Verligtes -- Chris Louw Boetman En Die Swanesang Van Die Verligtes -- Chris Louw Boetman En Die Swanesang Van Die Verligtes -- Chris Louw
Boetman En Die Swanesang Van Die Verligtes -- Chris Louw Boetman En Die Swanesang Van Die Verligtes -- Chris Louw Boetman En Die Swanesang Van Die Verligtes -- Chris Louw Boetman En Die Swanesang Van Die Verligtes -- Chris Louw
Boetman En Die Swanesang Van Die Verligtes -- Chris Louw
+2

Boetman En Die Swanesang Van Die Verligtes -- Chris Louw

1 available / secondhand
R48.00
Shipping
R65.00 Standard shipping applies to orders under R100.00, in most areas in South Africa. R35.00 Standard shipping applies to orders over R100.00. Some areas may attract a surcharge surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
R35.00 pickup point shipping applies to orders under R100.00, in most areas in South Africa. R5.00 pickup point shipping applies to orders over R100.00. There are various locker and counter collection points across South Africa.
View locations
The seller allows collection for this item. Buyers will receive the collection address and time once the order is ready.
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 3 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Seller
Buyer protection
Get it now, pay later

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Product code
HJGC
Bob Shop ID
644647963

Toestand : Goed.

Eerste uitgawe, Human & Rousseau, 2001, Groot-formaat Sagteband - Afrikaners - 352pp. ISBN 9780798141451.

Boetman was die bliksem in, en het nie geskroom om dit in reguit taal te sê nie. De Klerk se geslag, wat self nooit in enige oorlog betrokke was nie (was Boetman se betoog), het ´n hele geslag Afrikanermans wat nou so tussen 30 en 50 is, grens toe gestuur om te gaan sterf om ´n misdadige bestel in stand te hou. En dit terwyl die Ooms reeds in die geheim met die vyand gekonkel het om dié bestel tot ´n einde te bring.

Boonop moet dieselfde geslag nou in die werkplek weer die spit afbyt omdat hulle as deel van regstellende aksie deur die voormalige vyand opsy geskuif word. Boetman is steeds die bliksem in, en in dié boek maak hy dit meer as duidelik waarom.

Verskeie skreiende ware vertellings en die skrywer se eie lewensverhaal maak dit grafies duidelik hoe die Boetman-geslag gemanipuleer en geknak is, en die tweede deel van die boek is ´n ontleding van die proses wat tot die grondwetonderhandelings en die huidige bestel gelei het.

Klappe word links en regs uitgedeel - nie uit die duim gesuig nie, maar deeglik met aanhalings gestaaf. Die publieke reaksie op Louw se ope brief toon duidelik dat hy ´n teer snaar aangeraak het.

In hierdie boek voer hy die debat veel verder, en seil hy nogmaals kaalvuis onder die Ooms in - nie om blindelings terug te kap nie, maar om ´n katarsis en uiteindelik ´n genesing te probeer bewerkstellig.

Ons kombineer posgeld, so kyk gerus na ons ander items wat aangebied word.

Please Click ---> HERE <--- to see all the items PTO Books is selling.

Add to cart

Recently viewed

See more
Glass Paperweights
R500.00
6% OFF
Intellinet 790406 3m SMA Coaxial Cable
R150.00 R160.00
SEYCHELLES 1987 "SEA SHELLS" SET OF 4 UMM. SG 663-6. CAT 11 POUNDS.
R75.00
Polyester Film Capacitor 100n F 400 V P=15mm Mef0.1 Uf400 V K P15
R4.59

Similar products

Boetman en die swanesang van die verligtes deur Chris Louw
R40.00
Swaarte- en Ligpunte: Benaderings van die Literatuur 1 - Louw, N. P. van Wyk
R105.00
RATWERKE VAN DIE MENSLIKE SIEL - OOR VOLWASSENHEID EN LEWENSVAARDIGHEDE - DANIEL LOUW
R80.00
Die Asem van Ghaddafi : Chris Moolman
R50.00