Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
In Mei 2000 skryf die joernalis Chris Louw ân ope brief aan Willem de Klerk waarin hy sy griewe lug teenoor die regering wat aan bewind was in die tyd van die Grensoorlog (ongeveer 1966â"1989). Chris Louw, oftewel âœBoetmanâ, is ontnugter deur die patriargale leiding van die Afrikanermans van daardie tyd. Pieter Fourie het Chris Louw se brief omskryf tot ân drama waarin verskillende stemme en menings gehoor kan word, onder andere dié van ân ma wat haar seun in die Grensoorlog verloor het, die joernalis Annesu de Vos wat met Chris Louw ân debat op LitNet gevoer het en ân swart aktivis.
TITLE: Boetman is die bliksem in
AUTHOR: Fourie, Pieter
SKU: 9781485308669
PUBLISHER: Protea Boekhuis
DATE PUBLISHED: 2019
PLACE PUBLISHED: South Africa
PAGES: 72
BINDING: Paperback / softback
LANGUAGE: Afrikaans
DIMENSIONS: 152 x 222