Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Bogom Bobbejane
In hierdie titel kry mens n vars kykie op die bobbejaan, waarin sy innerlike en uiterlike met unieke volkleurfotos uitgebeeld word. Maar dit is n titel met n verskil. Vrae soos die volgende word beantwoord: watter ervaringe het binnelandse reisigers met hulle gehad? Hoe het bobbejane ons taal, plekname, gedigte,prosa, musiek, spotprente en volksverhale beinvloed? Is die bobbejaan se voortbestaan nie eintlik in gedrang nie?
By: Attie Gerber
Publisher: LAPA Uitgewers
Pages: 159
Dimensions: ± 26.5 cm x 21 cm
Hardcover. Good condition.