Prof. Attie Gerber, n dosent in dokumentere video en foto-joernalistiek van die Noordwes-Universiteit in Potchefstroom, kry die afgelope vyf jaar opdrag van die Noordwes-Provinsie om n glansryke kalender oor die landskap, flora, fauna, geologie en kultuurerfenis van die Koepel en sy omgewing saam te stel. Die opdrag skryf nie n tema per jaar voor nie, se Gerber, omdat die kalender die gebied in sy geheel moet uitbeeld. Daarom neem ek fotos oor al vier die seisoene, as die son skyn, as dit bewolk is, en ek probeer om onvoorspelbare natuurgebeure soos vloede en brande te dokumenteer. Gerber werk die afgelope dertien jaar pal in die Koepel, hetsy as videovervaardiger of as fotograaf. Hy het al verskeie dokumentere videos vir 50/50 oor die Koepel gemaak, asook n inligtingsvideo wat by die inligtingskantoor op Venterskroon vir toeriste gewys word. Hy is die skrywer van Bogom, n koffietafelboek oor bobbejane, en baie van sy fotos is van die Koepel se bobbejane. Die boek is ook in Engels met die titel Baboons - Traits, Tales and Troubles vertaal. Bogom - Attie Gerber. J. P. Van der Walt & Son 2004. ISBN 9780799333169

Title: Bogom
Author: Attie Gerber
Publisher: J. P. Van der Walt & Son
Year: 2004
Number of pages: 160
ISBN: 9780799333169
Books are all in a used condition unless otherwise stated and may contain signs of wear and handling. Items are inspected before listing to ensure they are in an acceptable condition. Please ask questions if you need more details on an item's condition.
Books are shipped within one business day of checkout. If you select EFT as payment method, it may take somewhat longer for payment to reflect on our side before we are able to dispatch.
We offer Pargo Pickup (3-5 business days), local collection in Somerset West or Aramex door-to-door courier (1-2 business days). Shipping options can be selected at checkout.
We recommend Aramex courier as a fast no-contact delivery method available to all destinations within South Africa. Tracking number will be supplied once your shipment has been been processed.
See more of our books at
https://www.bidorbuy.co.za/seller/1245451/T_Wever