Boklied: 'n vermaaklikheid in drie bedrywe -- Breyten Breytenbach
Secondhand
1 was available
R69.00
0% off
Shipping
R65.00 Standard shipping applies to orders under R100.00, in most areas in South Africa. R35.00 Standard shipping applies to orders over R100.00. Some areas may attract a surcharge surcharge. This will be calculated at checkout if applicable. Check my rate
R65.00 pickup point shipping applies to orders under R100.00, in most areas in South Africa. R35.00 pickup point shipping applies to orders over R100.00. There are various locker and counter collection points across South Africa. View locations
The seller allows collection for this item. Buyers will receive the collection address and time once the order is ready.
The seller has indicated that they will usually have this item
ready to ship within 3 business days.
Shipping time depends on your delivery address.
The most accurate delivery time will be calculated at checkout,
but in general, the following shipping times apply:
Toestand : Goed. Eerste Uitgawe, Human & Rousseau, 1998, Sagteband - Drama - 159pp. ISBN 9780798138185. "Breyten maak sy debuut as dramaturg in 1997 by die Klein Karoo Nasionale Kunstefees (KKNK) op Oudtshoorn met Boklied, waarin belangwekkende kommentaar gelewer word op tydgenootlike werklikhede binne die Afrikanergemeenskap, veral die oorgang vanaf n Europa-orde na n Afrika-orde. Hierdie drama is onmiddellik omstrede weens die eksplisiete sekstonele en pront dialoog wat daarin voorkom, maar word ook waardeer vir die wyse waarop daarin geslaag word om mites, legendes en rituele aaneen te vleg. Die titel verwys na die bokdans wat in antieke Griekeland deel gevorm het van die erediens vir die god van wyn en teater, Dionysos (die Romeinse Bacchus), waaruit die klassieke tragedie ontwikkel het. Hierdie is egter geen tragedie nie en die subtitel dui dit aan as n vermaaklikheid in drie bedrywe. n Groep digters woon n konferensie by in n gevangenis (maar dit kan ook die paradys of hel wees). Die karakter Maker, wat die rol van die skrywer van die stuk speel, spreek die gehoor aan die einde van die eerste bedryf regstreeks aan soos die gebruik was in die Middeleeue. Van die karakters roep ook verskeie figure uit die verlede en hede op, soos Madonna wat Moeder Maria, Marilyn Monroe of die sangeres kan verteenwoordig. Aan die slot word Maker as sondebok geoffer, nadat aspekte van die dramaturg se persoon simbolies nageboots is en politieke en sosiale kwessies in hedendaagse Suid-Afrika aangeraak is. Die drama is ryk aan intertekstuele verwysings na ander werke, soos Arthur Rimbaud se n Seisoen in die hel en Aristophanes se Die paddas en Die voëls. Hierdie verwysings word egter nie maklik deur die gemiddelde teaterganger gesnap nie, sodat die drama as ontoeganklik beskryf kan word. Boklied ontvang die De Kat-Herrieprys by die KKNK, asook agt ENB Vita Streekteatertoekennings vir 19971998." -- WIKI
Ons kombineer posgeld, so kyk gerus na ons ander items wat aangebied word
Please Click --->HERE<--- to see all the itemsPTO Booksis selling.