R35.00 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30.00 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable. Check my rate
The seller allows collection for this item. Buyers will receive the collection address and time once the order is ready.
The seller has indicated that they will usually have this item
ready to ship within 3 business days.
Shipping time depends on your delivery address.
The most accurate delivery time will be calculated at checkout,
but in general, the following shipping times apply:
Groot hardeband met omslag. Eerste Uitgawe 1988 deur Struik Uitgewers, 112 bladsye. Die boek met grys buite-blaaie en goudkleurige titels op die rug, is in pragtige toestand. Baie mooi geïllustreer deur Joan van Gogh: 150 duidelike en akkurate illustrasies word aangevul deur beskrywings wat sorgvuldig nagevors is deur Van Gogh en die botanis, dr. John Anderson. Die teks beskryf die kenmerkende eienskappe van die bas, blare, vrugte en blomme van elk van die 159 inheemse spesies van die gebied. Die stofomslag het rak-verwering met skade om die kante; 2cm skeur op voorkant. Omslag word nou beskerm deur 'n verwyderbare plastiek film. Geen oorsese versending.