Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Bome van die Nasionale Krugerwildtuin, Deel 1 en 2 , Deur P. Van Wyk, Uitgegee deur Perskor-Uitgewery 1974, eerste druk, semi-leer groen binding, verweer op die stofomslag, alle 2 dele is nog stewig in binding, Deel I is geteken met beste wense deur die skrywer, met fotos, Deel 1 het 3 klein kolle op die sykant van die boek (bls se kant), groter formaat boeke, die 2 boeke saam het 597 bls, goeie toestand!
P&P in SA R.48, 00