Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Bomrollers Anoniem (ISBN 978062022861)
Die boek beskryf die rol van die wapensmid van ouds en die rol van die Lugmag Wapen-monteur asook 'n klomp snaakse situasies waarin die bomrollers hulself gedompel het, uit moetswilligheid, verveeldheid en kattekwaad.