Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Die lewenslustige Siem Sigerius is n briljante wiskundige kranige judoka rektor magnificus van die Universiteit van Enschede en daar wink ook vir hom n belowende toekoms in die politiek. Sy vrou sy pragtige intelligente stiefdogters en n gemaklike pastorale huis op die platteland voltooi die beeld van idille en sukses.
TITLE: Bonita Avenue
AUTHOR: Peter Buwalda
SKU: 9781485305927
PUBLISHER: Protea Boekhuis
DATE PUBLISHED: 01/10/2017
PLACE PUBLISHED: South Africa
PAGES: 480
BINDING: Paperback / softback
LANGUAGE: Afrikaans
DIMENSIONS: 137 mm x 213 mm x 15 mm
WEIGHT: 500 gr