Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Boek nog in 'n goeie toestand - Lyk my dis 'n liefdesverhaal - BONNA, was die skuilnaam van PIENAAR, Fourie le Grange. >>> In hierdie roman word die idilliese Afrikaanse plaaslewe uitgebeeld. Die kinders van buurplase het hulle eie vermaaklikhede met hulle rytuie skool-toe, gewerskaf met die vee en op die lande, perdry en alles wat die gesonde plaaslewe bied. In hierdie skone omgewing van natuur en gesonde gemeenskapslewe groei Vida en Dawie op buurplase op in n verhouding van sussie en boetie. Met die jare kom verwydering en gedeeltelike vervreemding om hierdie ou verhouding af te breek en plek te maak vir die liefde van die volwasse man en vrou.