Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
1959 - lyk soos n eerste uitgawe - hardeband - geen stofomslag - 204 bladsye, die hardeband het merkies aan en is effens verweer aan die rugkant bo en onder, voor in die boek is die stempel van n tehuis vir bejaardes en 3 penmerke, op die eerste bladsy onder die datum is daar n woord met pen geskryf, eerste en laast bladsye is heeltemela vergeel,die bladsye is liggies vergeel weens ouderdom, die teks is skoon en die binding goed, versending R30 in RSA- GEEN oorsese versending