Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
1959 hardeband - geen stofomslag - 204 bladsye, die hardeband het n paar merkies en ligte skade aan dierugkant bo - sien foto onder, naam voor in boek, bladsye is vergeel en daar is een of twee klein vlekkies in die boek, enkele pen op bladsy 47- sien foto onder-, klein skeurtjie op bo aan bladsy 190- sien foto onder-die binding is goed- geen oorsese versending