Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Skrywer Liza M Roux en illustreerder Judy Maré het in die afsonderingstydperk saamgespan om ʼn boek met die titel 'Voetspore in die fynbos' te skep, wat kinders op ʼn ander wyse aan die seldsame luiperd bekendstel.