Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Ons lesers weet nou al lank dat hulle op ons resepte kan staatmaak om kosmaak 'n plesier te maak. En met rede. Ons kosredakteur, Louisa Holst, het die kuns vervolmaak om bestandele uit die koskas in 'n paar maklike stappe in 'n heerlike ete te omskep - sonder dat jy jou in die kombuis hoef af te sloof.
Ek weet al klaar dat die boek, wat weer eens getuig van Louisa se unieke manier van dinge doen, net so gewild sal wees soos die bladsye vol lekker resepte wat maandeliks in dit en Woman's Value verskyn. Met die watertand spyskaarte, praktiese wenke en maklike resepte vir elke geleentheid weet jy daar is een ding waarvoor jy jou nie hoef te bekommer nie: die kos sal perfek wees... - Terena le Roux (dit Redakteur)
Sagteblad, 128 Bladsye
ISBN: 978-1-43170-008-0
Baie goeie toestand, soos nuut.