Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Wil jy vinning verslank sonder om honger te voel Dan is hierdie dieet vir jou bedoel.
Jy kan tot 6kg in 6 weke verloor deur elke dag enige 3 van die voorgestelde maaltye met beperkte kilojules en ook 3 voedsame peuselhappies te eet. Boonop kan jy jou maaltye geniet. Begin due om gesonder en meer energiek te word met die maklike maaltydplanne en nuttige wenke om vinnger gewig te verloor.
Sagteblad, 128 Bladsye
ISBN: 978-1-77007-604-4
Toestand: Goed