Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Lief vir lekker eet, maar jy hou ook jou figuur en dieet dop? Dan hoort hierdie wonderlike versameling resepte beslis op jou kombuisrak. Met lae vet, lae cholesterol en hoe vesel is almal gesond, maar die interessante smaak kombinasies sorg vir 'n proe ervaring soon min.
Blaai gerus deur: ligte kerriepeersop, patatslaai met 'n mostertsous, sampioene in fillodeeg, patatpannekoekies, lamstjops met kweperjellie en groenboontjies, vark schnitzels met bloukaas en appels, skaapniertjieskottel, knoffel springbokboud, lae vet tiramisu. romerige grenadella kaaskoek... hierdie is smul lekker huiskos en bederfkos vir elke seisoen en geleentheid.
Raad en riglyne vir 'n gesonde lewenstyl verskyn voorin: uiteetwenke, hoe om kos etikette te lees, wat om in jou kos en yskas aan te hou, hoe om met kruie en speserye te kook, vetvrye gaarmaakmetodes, hoe om kos aantreklik voor te sit, en nog baie meet...
Sagteblad, 112 Bladsye
ISBN: 978-1-43170-008-0
Toestand: Goed