Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Meeste mense dink gesond eet is sinoniem met saai kos en langtandkou. Sonia Cabano verskil! Sy meen kos is meer as net 'n bron van energie dit moet lekker wees. Elke maaltyd bied die geleentheid om 'n genotsfees te vier! Sonia is lief vir kook maar sy weet dat dit vir baie mense net 'n taak is.
Sagteblad, 192 Bladsye
ISBN: 978-1-77007-829-1
Toestand: Baie Goed