Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Ou skoolboeke - baie potlood aantekeninge
Boeke nie in die beste toestand nie maar 100% leesbaar - nie versamelaarsitem - daarom goeie prys. Kyk asb na my ander produkte om posgeld die moeite werd te maak.
Hardeband
1983 (3de) druk
Die jeugverhaal van Elsabé Steenberg het die jeugverhaal van die jaar gewen in 1980.