Boots en brandewyn snaakse stories uit die rugbywereld deur Frik du Preez en Chris Schoeman.
Staatjies, legendes, mannewales, grappe en blapse en Ander stories in hierdie lekker-lagboek oor rugby.
Human en Rousseau uitgewers, 294p, 2005 druk.
Toestand: baie goed.
Verpakking en Posgeld R48
OM TE VERSEKER DAT DIE PRYS VAN MY BOEKE BEKOSTIGBAAR EN LAAG BLY, GAAN BOEKE SLEGS VRYDAE GEPOS WORD. (WEENS VERHOOGDE KOSTE VAN BRANDSTOF, VERPAKKING, POSGELD EN PARKERING), Indien u die boek (e)/item(s) dringend benodig of ander reëlings wil tref, kontak my gerus.
N.B.: Dit is natuurlik beter om meer as een boek by my te koop want dan betaal jy slegs R48per 1 kg boeke en slegs R8 posgeld vir elk van die boeke na 1 kg. Dus, kyk gerus na ander winskopies op my PoggioBooks BOB-bladsy.