Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Dirk Ligter - die Nimlike Hy, Sondagoggenddiens op die Plaas, Sneeu, Mooiveld, Roes, Jacob April, Stokwil, Mootsaag.
Klein hardeband, 14de druk 1971.goeie toestand met stofomslag.
Boerneef was gebore in 1897 in die Ceres distrik (in die Koue-Bokkeveld) op die plaas “BOPLAAS”.
(Dirk Ligter bl 55) Boerneef en Ligter het mekaar op die Van der Merwes se plaas, Boplaas, in die Koue-Bokkeveld leer ken, alhoewel Boerneef nog 'n kind was en Ligter al opgeskote.
http://www.springbokboeke.co.za/html/boerneef.html