Hennie Aucamp (20 Januarie 1934 - 20 Maart 2014) was 'n bekroonde Suid-Afrikaanse digter en skrywer van hoofsaaklik kortverhale.[1] Daar is ook al na hom verwys as 'die vader van die Suid-Afrikaanse letterkundige kabaret'[2] en hy het 'n belangrike plek onder die beoefenaars van die Afrikaanse kontreikuns beklee.[3]Aucamp was by uitstek 'n kortverhaalskrywer, maar het ook heelwat sterk verhoogtekste gelewer, veral vir die kabaretgenre - onder meer Bromrner in die boord, Die sewe doodsondes, Met permissie gese en Slegs vir almal. Sy werk is ook gewild vir prosa-aanbiedings en talle van sy gedigte is getoonset. Die Afrikaanse sangeres Amanda Strydom het hom as haar mentor beskou. In 1982 is hy met die Hertzogprys vir sy prosawerk bekroon, en in 2004 met die Fleur du Cap-toekenning vir sy lewenslange bydrae tot die groei en ontwikkeling van die Suid-Afrikaanse teater.

Title: Borde borde boordevol
Sub Title: verhale en essays oor kos
Author: Hennie Aucamp
Publisher: Tafelberg¬ネメUitgewers
Year: 1998
Number of pages: 401
ISBN: 9780624036661
Books are all in a used condition unless otherwise stated and may contain signs of wear and handling. Items are inspected before listing to ensure they are in an acceptable condition. Please ask questions if you need more details on an item's condition.
Books are shipped within one business day of checkout. If you select EFT as payment method, it may take somewhat longer for payment to reflect on our side before we are able to dispatch.
We offer Pargo Pickup (3-5 business days), local collection in Somerset West or Aramex door-to-door courier (1-2 business days). Shipping options can be selected at checkout.
We recommend Aramex courier as a fast no-contact delivery method available to all destinations within South Africa. Tracking number will be supplied once your shipment has been been processed.