Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
In erns en luim roep die tekste in Borde borde boordevol weldadige Sondagetes op; ook Kers- en Nuwejaarsvierings, basaars en kersligetes by kaggelvure. Etes in lande ver van hier, of in tye lank gelede. Ook oor ooretery, verbode kosse en hongersnood. Tekste wat jou as vertelkuns meevoer, laat nadink, verlang, en laat watertand!
Borde borde boordevol bied uitsonderlike kosbeskrywings, dikwels lofliedere op die kookkuns. Saam daarmee verskyn n boek wat jou diê soort voortreflike disse kan laat berei: Kos van die eeu deur die bekende en gewilde koskenner Peter Veldsman. n Onderhoudende en vakkundige boek oor n eeu se kookkuns.
ISBN: 9780624036661
Pages: 401
Hardcover
Tafelberg, 1998
First Edition
Good condition
B147