Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Borduur Só
Met 'n voorwoord deur mev. Betsie Verwoerd.
Handwerk beleef 'n bloeitydperk onder 21ste eeuse vroue, met borduurwerk aan die voorpunt. Dié boek uit die "goeie ou dae" is 'n praktiese gids met tabelle, sketse en foto's oor verskillende soorte borduurwerk, van saamtrekwerk, witwerk, rafelwerk, hardangerwerk en swartwerk tot algemene telwerk. Talle projekte word geïllustreer. Met vier groot los velle diagramme en patrone van projekte agter in 'n vakkie in die boek.
Die eerste uitgawe het in 1965 verskyn. Dit was so gewild dat dit talle kere herdruk is. Hierdie boek is die tweede uitgawe, eerste druk van 1982, uitgegee deur Perskor-Boekdrukkery, Doornfontein, Johannesburg.
Toestand: Goed.
Vir nog boeke, kyk ook by: https://www.bobshop.co.za/seller/3698756/Woordwurm en https://www.bidorbuy.co.za/seller/4352582/KarWal9869