Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Beskrywing | Meer as 700 unieke volkleurfoto's leer jou stap vir stap borduur. |
Jaar | 1986 |
Uitgewer | Quarto Publishing |
Bladsye | 173 |
Toestand | Hardeband, stofomslag, in plastiek toegedraai, naam van vorige eienaar verduister op skutblad, laaste bladsy gevos, boek in baie goeie toestand. |
** Neem asseblief kennis dat versending geskied volgens gewig. Met die eerste 5 kg versending teen 'n vaste prys. Boonop word jou versending minder as jy meer as 'n R100.00 bestee. So besoek gerus my winkel vir nog wonderlike items.