This item has closed 1 buyer bought 1 item

Similar products

Baba boeke x 4 (babagim, stap vir stap grootword, slaapgids, koester jou baba)
Secondhand
R599.00
Gesprekke na baba
Secondhand
R35.00
Koester Jou Baba deur Megan Faure & Ann Richardson | 'n Omvattende Gids tot Babasorg
Secondhand
R49.00
The Girlfriends Guide to Pregnancy : Vicki Iovine (Paperback)
Secondhand
R75.00
Borsvoed Jou Baba - Maak Dit Vir Jou En Jou Baba Maklik (Afrikaans, Paperback)
Sold

Borsvoed Jou Baba - Maak Dit Vir Jou En Jou Baba Maklik (Afrikaans, Paperback)

New 10 were available
R153.00
Shipping
R35.00 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30.00 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 3 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Seller
Buyer protection
Get it now, pay later

Product details

Condition
New
Location
South Africa
Customer ratings:
Product code
PSVG-2511-G520
Bob Shop ID
200936509
Borsvoed Jou Baba - Maak Dit Vir Jou En Jou Baba Maklik (Afrikaans, Paperback) picture

This item is sold brand new. It is ordered on demand from our supplier and is usually dispatched within 7 - 11 working days



Borsvoeding is ongetwyfeld die natuurlikste en gesondste manier om jou baba te voed, maar dis nie noodwendig altyd instinktief of maklik nie. Ma's het dikwels nie die nodige kennis en ondersteuning om kommerloos te borsvoed nie en daarvoor is hierdie boek die antwoord. Dit is 'n volledige, maar kompakte praktiese gids vir ma's wat borsvoed. Die jongste navorsing op die gebied word in die inhoud weerspieel, en omdat die boek op 'n sterk feitebasis berus, sal dit ook van onskatbare waarde wees vir dokters, verpleegpersoneel, voorgeboortelike begeleiers en doulas - enigiemand wat vroue voor, tydens en na die geboorte bystaan. Die inligting is gesaghebbend en bondig genoeg aangebied dat die boek voor baba se geboorte in een of twee sessies deurgelees kan word, maar met genoeg detail om gedurende die borsvoedproses ma se borsvoedbybel te wees. Elke hoofstuk skop af met tien top-wenke oor die tema, en die inhoud word deurgaans aangevul met praktiese wenke en voorstelle. Uittreksels uit gevallestudies word deurgaans gebruik, en hou die trant prakties terwyl dit ma's ook gerusstel dat hulle nie alleen is as hulle sukkel nie. Die onderskeie hoofstukke dek die volgende: Hoekom borsvoed; Voorbereiding vir borsvoeding; Hoe borsvoeding werk; Die beste begin (suiggreep en genoeg melk); Voorkoming en hantering van probleme; 'n Baba in die huis; Terug werk toe (borsvoed wanneer jy nie daar is nie: pompe en ander hulpmiddels); Die ouer baba; Wanneer om te speen; Borsvoeding in spesiale omstandighede. Daar is ook 'n lys name en kontakbesonderhede van laktasiespesialiste en La Leche-groepe regdeur die land sodat ma's wat borsvoed sal weet waar om hulp te soek as hulle sukkel.

Features

Summary'n Volledige, praktiese gids vir ma's wat weet dat borsvoeding die natuurlike en gesonde manier is om baba te voed, maar nie noodwendig maklik of instinktief nie..
ContributorsMarie-Louise Steyn
Release date20130110
Pages176
ISBN1-920479-71-6
ISBN 13978-1-920479-71-8
Borsvoed Jou Baba - Maak Dit Vir Jou En Jou Baba Maklik (Afrikaans, Paperback) Picture 1Borsvoed Jou Baba - Maak Dit Vir Jou En Jou Baba Maklik (Afrikaans, Paperback) Picture 2

Recently viewed

See more
23% OFF
Golf 5 GTI / A3 / A4 B7 2.0T High Pressure Fuel Pump
New
R6,487.00 R8,437.00
Xbox 360 Viva Pinata Party Animals / Original Product
Secondhand
R655.00 No bids
The Wise Woman from Tekoa (Inscribed by Author) | Lynne Robinson
Secondhand
R125.00
1970, 1972, 1973 Rhodesia 1c
Secondhand
R10.00 No bids

Customer ratings: 1 ratings

Thank you I received a fantastic book
27 Nov 2015