Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Die een baadjie wat jy nodig het vir die BOS! Wou jy nog altyd een van hierdie ikoniese baadjies gehad het? Wel nou is jou kans!
Dit kom net in een kleur en met een vlag op natuurlik.
Eienskappe:
Groottes:
S; M; L; XL