Bos & Kombuis Hunter Jagter Bos & Kombuis Hunter Jagter
Bos & Kombuis Hunter Jagter Bos & Kombuis Hunter Jagter

Bos & Kombuis Hunter Jagter

1 available / secondhand
R145.00
Shipping
R35.00 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30.00 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
The seller allows collection for this item. Buyers will receive the collection address and time once the order is ready.
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 3 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Seller
Get it now, pay later

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Bob Shop ID
643774921

SA Hunter Jagter. André van Dyk. Softcover. Afrikaans. Tweedehands. Dit lyk of die bokant van die boek klam gekry het so die bladsye riffel effens, sien foto. 146pp.  O die jare het ons verskeie Bos & Kombuis-resepteboeke in die vorm van n bylaag tot SA HUNTER/JAGTER gepubliseer. Die uithalerresepte is nou saamgevat in hierdie bundel, wat 148 bladsye beslaan. Die resepte in die boek wissel vanaf vinnige kampvuurgeregte tot eksotiese geregte wat bedien kan word om jou gaste mee te bederf. Ons het oor die jare verskeie kokke gebruik om al die geregte voor te berei en aan hulle almal spreek ek my opregte dank uit vir hulle geduld en onbaatsugtige werk. Hulle is Paul en Tania Coetzee, Gert Liesching, Amandi en Leatitia Rademeyer, Andrê van Dyk jr. en Ben Kruger. Lees meer oor ons kokke op bladsy 147. Ons bedank ook ons lesers wat resepte ingestuur het. Julle het n groot bydrae gelewer tot die sukses van ons resepteboek. Ons het verskeie wildplase gebruik om hierdie geregte voor te berei, wat ook as agtergrond gedien het vir die fotos. Ons hartlike dank gaan aan die volgende wildplase: Bakstaan Game Lodge, Doornrand, Inkwe Valley Game Lodge, Zinyati, Schoonkloof en Tusk Safaris and Game Lodge. Die eienaars van hierdie plase het al die wildsvleis voorsien wat gebruik is. Crown National het van Bos & Kombuis l af elke keer ruim bygedra tot die sukses van hierdie gewilde bylae. Alle speserye en kruie wat in die resepte gebruik is, was afkomstig van Crown National. Met Crown National se borgskap elke jaar het hulle hulself duidelik gevestig as ons spesery-vriende en ons kan hul produkte met die grootste vrymoedigheid aanbeveel. Ek moet een mens uitsonder en dit is Charles Singer, die besturende direkteur van Crown National. Charles, baie dankie vir jou ondersteuning oor die jare. Sonder jou hulp sou ons reseptebylae nooit so gewild gewees het nie. Die dae is lankal verby dat wildsvleis as minderwaardig beskou word. Deesdae is wildsvleisgeregte gesogte disse wat met selfvertroue aan jou belangrike gaste voorgesit kan word. Met hierdie spesiale uitgawe probeer ons juis help om hierdie geregte nog smaakliker te maak. Om wildsvleis te geniet is inderdaad n voorreg, en om dit gaar te maak is n avontuur. Dankie dat jy hierdie resepteboek gekoop het, wat jou sal help om die meeste uit jou avontuur te kry.

Add to cart

Recently viewed

See more
45% OFF
1Pc Transparent For iPhone 13 African Lion Phone Case
R157.00 R286.00
7.00 X 7.00 MM SQUARE CUT AQUAMARINE 1.48 CT.
R4,830.00 No bids
Alan Partridge Alpha Papa Dvd
R29.00
Sacred World: A Guide to Shambhala Warriorship in Daily Life - Jeremy Hayward & Karen Hayward
R60.00

Similar products

Hamlyn - The Natural Menopause Cookbook: Angie Jefferson and Fiona Hunter (Paperback)
R85.00
6% OFF
My Stasie Straat Kombuis
R305.00 R325.00
Akkerboom Akademie: Uit ons kombuis
R20.00
AFRICAN HUNTERS COOK BOOK by Wayne McNaughton
R50.00