R65.00 Standard shipping applies to orders under R100.00, in most areas in South Africa. R35.00 Standard shipping applies to orders over R100.00. Some areas may attract a surcharge surcharge. This will be calculated at checkout if applicable. Check my rate
The seller has indicated that they will usually have this item
ready to ship within 6 business days.
Shipping time depends on your delivery address.
The most accurate delivery time will be calculated at checkout,
but in general, the following shipping times apply:
A4 grootte sagteband soos nuut. 143 bladsye. R45 posgeld in SA.
Die dae toe wildsvleis as minderwaardig beskou is, is lankal verby. Deesdae is wildsvleisgeregte gesogte disse wat met selfvertroue aan enige belangrike gaste voorgesit kan word. Met hierdie spesiale uitgawe probeer ons jou help om die geregte nog smaakliker te maak. Oor die jare is verskeie Bos & Kombuis-resepteboeke in die vorm van 'n byvoegsel in die SA HUNTER/SA JAGTER-boek gepubliseer. Dié uithaalresepte is nou in hierdie bundel saamgevat, wat wissel vanaf vinnige kampvuurgeregte tot eksotiese geregte wat bedien kan word. Om wildsvleis te geniet, is 'n voorreg en om dit gaar te maak, is 'n avontuur.