Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
2007 eerste uitgawe sagteband met 178 bladsye in mooi toestand. Inskripsie in ink voorin.
'n Storie oor die laaste fase van die Grensoorlog soos beleef deur 'n junior offisier van 32 - Bataljon.