| Main centres: | 1-3 business days |
| Regional areas: | 3-4 business days |
| Remote areas: | 3-5 business days |
View more books at: https://www.bidorbuy.co.za/seller/2248344/ElevenOclock
AGTERGROND: Hierdie is die verhaal van een van die oudste plase in die Overberg, oor jare nagevors deur sy huidige eienaar; die derde De Villiers-geslag wat daar boer. Dit werp ook lig op die geskiedenis van die buurplase en die geslagte families wat gekom en gegaan het, en die probleme wat ondervind is met opmetings en bakens. Die verhaal van die ou watermeul op die plaas - dalk een van die oudstes wat in die land behoue gebly het - word ook nagespeur. Danksy die belangstelling van die skrywer, is Boskloof vandag ook bekend weens sy besonder hoë konsentrasie van Erica-spesies, waarvan hier meer vertel word.
OOR DIE SKRYWER: Thys de Villiers is in 1947 gebore op die plaas Boskloof. Na opleiding by die plaasskool, Jongensklip, en die Hoërskool Overberg, het hy hom aan die Universiteit van Stellenbosch as landbou-ekonoom bekwaam. Daarna was hy te Pretoria en Stellenbosch in diens van die staat en te Paarl by die KWV voordat hy in 1976 getroud is en op die familieplaas begin boer het. Thys is al jarelank 'n amateur-botanis wat hom veral op Ericas in die Overberg toespits. Hy het onlangs sy boerebedrywighede verklein en woel nou veral met veldblomme en heuningbye.
Previous owner's name. PLEASE CHECK IMAGES FOR CONDITION
Conditions:
Please read conditions before bidding.
NON PAYING WINNING BIDDERS - Please do not bid on an item unless you intend on completing the transaction. NEGATIVE feedback will be posted for non paying winning bidder
Postage will be quoted according to the size of the item.
Please do not make a cash deposit at the bank. If you must, please add on R50 for the deposit fee.
If more than one item has been ordered, postage may be reduced.
Books will be posted after payment has cleared in my bank account.
Once an item is posted I will not be held accountable for the item, but will help where I can.
Items sent and not collected at the Post Office and that are sent back to me will have to pay postage again.
if this is not done with 1 month the item will be relisted
Overseas buyers to have postage quoted. Please note I do not have PayPal or credit card facilities.