Bosveld : Ekologie en bestuur

Bosveld : Ekologie en bestuur

New 1 available
Indicative market price: R230.00
Only 1 left – grab it before it’s gone!
R210.00
Shipping
R35.00 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30.00 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
There are various locker and counter collection points across South Africa.
View locations
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 2 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Seller
Buyer protection
Get it now, pay later

Product details

Condition
New
Location
South Africa
Product code
9781920217280
Bob Shop ID
594314994
17 van ons land se boskundiges skryf oor die Bosveld se bewaring en bestuur, die geologie en grond, veld en plante, houtsoorte en ouderdomme van bome, oorlewing en veldgebruik in historiese tye, hedendaagse toerisme en wat dit sou behels om 'n plaas hier te koop. In die volksmond verwys 'bos' na 'n houtagtigheid wat in samestelling, digtheid en hoogte verskil. Dit is 'n plek waar die lewensiklusse van sowat 5 700 plantsoorte bydra tot die polsende ritme en dinamiek van soet-, suur-, gemengde of dorre bosveld. 'n Anderhalf miljoen besoekers put jaarliks enorme plesier uit hierdie kosbare bioskat, maar dit is besig om vinnig te verarm weens die druk van menslike aktiwiteite en wanbestuur. Die benutting daarvan moet dringend met meer sensitiwiteit en kundigheid benader word. Om hierdie ideaal groter momentum te gee, deel 17 van ons land se voorste boskundiges hul kennis op 'n maklik verstaanbare en kleurvolle wyse - wonderlike leesstof vir die bewaarder, boer, student en elke bosliefhebber.
Hierdie bondige kroniek vertel van die Bosveld se bewaring en bestuur, die geologie en die grond, die veld en die plante, van houtsoorte en die ouderdomme van bome, van oorlewing en van veldgebruik in historiese tye, van hedendaagse toerisme en wat dit sou behels om 'n plaas hier te koop.
Add to cart

Recently viewed

See more
Metal Silver colour Picture / Photo Frame
Secondhand
R125.00
60% OFF
Pet Supplies Color Pink One Pack
New
R393.00 R983.00
SPINAL NEEDLE 20G x 90MM GLOSPINE 1
New
R87.11
For BMW 5 Series F10 2011-2018 Car Lifting Panel Decorative Sticker,Left Drive
New
R262.34

Similar products

Pharos Afrikaanse Woordelys En Spelreels
Secondhand
R150.00
AFRIKAANSE WOORDELYS EN SPELREELS
Secondhand
R60.00
11% OFF
'n Ster in Haar Sak en Ander Kortverhale
New
R160.00 R180.00
PRAKTIESE KAARTWERK deur Nicholson en Morton
Secondhand
R50.00