Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
"Spannende aksie en humor wat enige kyker sal boei tot die einde.
Hans Van Rensburg en Gert Kruger verklaar oorlog teen Trans-Afrika Mynontwikkelings omdat hulle die mooi bosveld in ? mynhoop will verander. Die bestuurder van die myn, Hannetjie Kruger (Gert se gewese vrou) probeer ? hond uit ? bos uit om oom Hans en Gert tot ander insigte te dwing, maar nie sodat jy sal agterkom nie...