Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Hierdie skaars en gedetailleerde oorsig van die weistreke van Suid-Afrika is deur bekende veeteeltdeskundige en ontwikkelaar van die Bonsmara vleisbeesras, Prof Jan Bonsma daargestel. Dit was oorspronklik bedoel om aan veekundestudente die beginsels van doeltreffende bewaringsboerdery oor te dra.
Die boek is in baie goeie toestand. Die groen bedrukte materiaalomslag het geringe randskade maar is netjies. Die rug is stewig, en die bladsye skoon. Dit is in blou pen deur die outeur op die titelblad geteken. Daar is ook 'n persoonlike boodskap van die outeur op die eerste blankoblad geskryf, maar 'n vorige eienaar het dit teen die binnekant van die omslag vasgeplak sodat dit tans net gedeeltelik leesbaar is.
Outeur : Prof Jan Bonsma
Uitgewer : JL van Schaik Bpk.
1e Uitgawe, 1976
Taal : Afrikaans
Hardeband : 70 bladsye
Afmetings : 215 x 140 x 10 mm (L x B x D)
Item Massa: 0.33 kg
Toestand: Gebruik