This item has closed 1 buyer bought 1 item
View other items offered by The Book Traders5123

Similar products

Bosveldhotel - Pieter Pieterse
Sold

Bosveldhotel - Pieter Pieterse

Secondhand 1 was available
R50.00
Shipping
R65.00 Standard shipping applies to orders under R100.00, in most areas in South Africa. R35.00 Standard shipping applies to orders over R100.00. Some areas may attract a surcharge surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 3 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Buyer protection
Get it now, pay later

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Customer ratings:
Product code
BT3397
Bob Shop ID
149531901

Bosveldhotel - Pieter Pieterse - Folio - 1981, eerste uitgawe, eerste druk - 256pp - Hardeband met stofomslag toon rakverweer - Intern: verbruining van blaaie, verder skoon en stewig gebind; oud-biblioteekboek.

Posgeld en verpakking R28.00

Dit kan lol wanneer ‘n beesboer soos oom Langhans van Rensburg die dag besluit om sy plaas langs die Limpopo te verlaat om hotelbaas te word.

Die ou korrelkop is self aan die woord in hierdie kostelike verhaal, propvol manewales, pret, intriges en allerhande nuwe wendinge wat televisiekykers van hierdie gewilde reeks nooit te siene gekry het nie.

En dit is ook nie net televisiekykers wat hierdie wedervaringe van die mense van Bosveldhotel sal geniet nie. Pieter Pieterse verstaan die kuns om ‘n verhaal so te plooi dat dit nuut en prikkelend bly.

Vir diegene wat dus vir die eerste keer kennis maak met oom Hans, tant Engeltjie, Marianne, Willemientjie, dr. Wynand, Gertman en al die ander interessante karakters wat die hotel kom besoek, is dit ‘n aangename en blywende kennismaking.

Recently viewed

See more

Customer ratings: 1 ratings

Excellent service
06 Jul 2014