Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Boek lyk nog baie mooi - vorige eienaar se naam voorin *** Gertruida is 26 jaar oud, maar steeds vasgevang in die bang lyfie van ‘n vier-en-‘n-halfjarige dogtertjie. ‘n Dogtertjie wie se boetie op sy 10de verjaarsdag verongeluk het en toe alles in haar lewe op sy kop laat draai het. ‘n Dogtertjie wat bo-gemiddeld intelligent is, maar al hoe stiller en stiller raak, omdat sy bang is vir die naglikkewaan. Stiller raak, omdat haar pa haar tot stilte sweer en haar ma oor haar boetie treur en nie omgee wat snags in Gertruida se kamer gebeur nie.
*N.B.* If you buy more than one book from me you only pay R 6 postage each on each additional book instead of R 24 – see what else I have to offer, it might be worth your while.