Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
BOTHAVILLE EN SY MENSE
P.F. v.d. SCHYFF (red.) & E. S. VAN EEDEN
Met 'n afdeling oor FAMILIES EN HERINNERINGE. Saamgestel deur lede van die Historiese Bewaringskomitee en redaksioneel versorg en bygewerk deur Dr. A.C.N. Preller. Gedruk deur die Dept. Geskiedenis, Potchefstroomse Univ. vir Christelike H/Onderwys 1994. Sagteband, 542bl. Stempel van vorige boekwinkel binne, verder is hierdie boek in baie goeie kondisie.
Posgeld: R100 Postnet / R60 Paxi